Successfully reported

Bokkomsnes

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Harm S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Dit was 'n baie lekker vakansie kuier gewees. Ons het baie lekker gebly. Baie rustig. Die huis is uitstekend vir vakansieverblyf. Het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulanda W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie spesiaal! Wat 'n ongelooflike mooi plek met pragtige dekor en daai ietsie ekstra. Dit was 'n voorreg om in die mooi plek te kon bly. Danlie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Johann R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Amazing, so blessed and can't wait to go back. Just marvelous, can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stefan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2024

Nuut, skoon, gemaklik, rustig. Ons het baie lekker gebly. Alles is baie skoon en netjies, daar is alles wat 'n mens nodig het om baie gemaklik te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tineke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Bokkomdraai Street, Jacobs Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1d5fcd96ec70a4d2b50fe171f838128d24c0bfa1b624ce0402c87dcba4fc0a866010d5e10c4561e8168b79471ee2655cfa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 15 Bokkomdraai Street Jacobs Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9694621 17.8869082
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang