Bokmakierie Cabin
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perdebergkop Farm, Ceres, 6836, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bokmakierie-hut is 'n bekoorlike selfsorghut op 'n plaas buite Ceres, wat slaapplek bied vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige, romantiese wegbreek.
Die hut is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en bied 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, ketel, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n knus kaggel beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike patio met 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n houtvuur-warmbad vir gaste om te geniet en kwaliteit tyd saam deur te bring terwyl hulle die pragtige uitsigte inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Perdebergkop Farm, Ceres, 6836, Wes-Kaap
- Gaste dink Bokmakierie Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perdebergkop Farm, Ceres, 6836, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang