Bokmakierie Country Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Chevril Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bokmakierie Country Lodge is in 'n rustige omgewing op die randjie van Ladysmith geleë en het 'n uitsig oor die gholfbaan, ongerepte natuur en 'n groot verskeidenheid wild. Die Country Club Gholfbaan skep 'n salige atmosfeer en luisterryke uitsigte.
Elke kamer is puik ingerig en beskik oor 'n en suite-badkamer, luukse driekwartbeddens of dubbelbeddens (die "Executive" Kamer het 'n koninggrootte-bed), 'n yskassie, TV met DStv, koffiemaakgeriewe, haardroër en lugversorging.
Die lodge het 'n ruim eetkamer-area met 'n kaggel, TV met DStv, lugversorging en skuifdeure wat lei na die stoep-area en die groot swembad. 'n Heerlike, volledige Engelse ontbyt kan geniet word in die eetkamer of by die swembad-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar ('n sekuriteitswag beman snags die parkeerplek). Gaste kan lekker ontspan in die Turkse stoomkamer en hulself verlustig in die "jet pool", die jacuzzi en die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Ferdie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 30 Chevril Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bokmakierie Country Lodge het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Chevril Road, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang