Successfully reported

Bokmakierie Gastehuis Emalahleni

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Marike G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Pragtige blyplek, gerieflik geleë. Ons het heerlik hier gebly en is vriendelik ontvang. Die kamers is pragtig en stylvol versier. Die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoretha F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Jammer ons het net 1 aand daar oorgebly. Sal definitief weer in die toekoms. Alles was perfek. Lieflike kamer en badkamer. In 'n rustige buurt. Ontbyt heerlik. Personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Vriendelikste diens. Jy voel sommer of jy net daar wil bly. Baie lekker gebly. Heerlike ontbyt gekry. Met die vriendelikste diens nog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Goeie more Charmaine Dit was 'n groot plesier om julle hier by ons te kon verwelkom. Hoop om julle gou weer hier by ons te sien. Vriendelike groete Bokmakierie span

Kyla D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

So comfortable and an excellent breakfast. An excellent stopover in Emalahleni. Extremely comfy and luxurious beds and rooms. Super delicious breakfast! Really good customer service also, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Good morning Kyla Thank you very much for your kind review. We truly appreciate you taking the time to share your positive experience with us. We're delighted to hear you enjoyed your stay and we look forward to welcoming you back again. Best regards Bokmakierie staff

Daan S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Baie netjies en goed ingerig. Eersteklas gasvryheid! Die eienaar en personeel het uit hul pad gegaan om ons gesin te akkommodeer. Eersteklas ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Les M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlik gerus en lekker geslaap. Andre was die perfekte gasheer. Alta het ons baie tuis laat voel. Klein probleem vinnig uitgesort. Sal definitief aanbeveel, ons sal ook nerens anders bly nie. Die kamer is hemels. Sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Goeie middag Les Baie dankie vir jou bespreking by Bokmakierierie Gastehuis. Ons waardeer jou terugvoering. Mooi dag Andre

Vivian B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekker slaap by Bokmakierie Guesthouse Emalahleni . Baie netjies. Als wat jy sal verwag van 'n 4-ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Goeie more Vivian Baie dankie vir jou verblyf hier by ons. Dis altyd 'n groot plesier om almal welkom en tuis te laat voel. Vriendelike groete Bokmakierie staff

Cecelia S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Heerlik, rustig, bederf en veilig! Skoon en pragtig! Dit was soos altyd 'n fantastiese ervaring - regtig baie skoon, gerieflik, luuks en alles wat mens nodig het en meer. Nati se kos is voortreflik. Die kar is veilig en dit is 'n heerlike rustige stil omgewing. Dankie en jou span. Sien julle binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Goeie more Cecilia Baie dankie vir die tyd wat jy gevat het om ons te review. Dit beteken baie vir ons. Dit's 'n groot plesier, bly jy het 'n rustige kuiertjie by ons gehad. Mooi dag verder. Vriendelike groete Bokmakierie span

Les M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Definitely n gaan terug plek die. Heerlik verby sal van nou af elke keer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Wonderlik. Wonderlike ontvangs, vriendelike mense en fantastiese opvolging. Netjies, skoon en goed uitgelê. Ons het ons kuier daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Bokmakierie Gastehuis Emalahleni
Goeie Middag Johan Baie dankie vir julle verblyf hier by Bokmakierie Gastehuis. Julle is enige tyd weer welkom hier by ons. Hoop om julle gou weer te verwelkom hier by ons. Vriendelike Groete Bokmakierie Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mathew Street, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b9f99bcb1c017cc51efd8453ce6f287dc212f5a2b684a59d4a7a6475e768e2dc3af0a4dce63930262abc4ae4761a405ea97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang