Successfully reported
+118

Bokmakierie Gastehuis Emalahleni

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mathew Street, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bokmakierie Gastehuis Emalahleni is 'n luukse gastehuis in Emalahleni, almal so bekend as Witbank. Die gastehuis is naby verskeie restaurante en winkelsentrums geleë. Gaste is verseker van 'n rustige, privaat, gerieflike en vriendelike verblyf.

Die gastehuis spog met 19 bekoorlike kamers, elkeen individueel gemeubileer met kraakvars wit linne en handgeselekteerde dekor. Al die kamers beskik oor 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Sekere kamers lei na patio's en gaste is welkom om die boma en braai-area te geniet.

'n Tuisgemaakte ontbyt word elke oggend in 'n elegant versierde eetkamer bedien. Middagetepakkies en aandete op versoek teen ekstra koste. Veilige parkeerplek van die straat af agter elektriese veiligheidshekke met 'n elektriese heining word voorsien, asook balke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marike G
Saam met vriende
5.0
Pragtige blyplek, gerieflik geleë. Ons het heerlik hier gebly en is vriendelik ontvang. Die kamers is pragtig en stylvol versier. Die ontbyt wat inges...
Sien meer
Aug 2025
Jacoretha F
Saam met lewensmaat
5.0
Jammer ons het net 1 aand daar oorgebly. Sal definitief weer in die toekoms. Alles was perfek. Lieflike kamer en badkamer. In 'n rustige buurt. Ontbyt...
Sien meer
Jul 2025
Charmaine R
Gesin met tieners
5.0
Vriendelikste diens. Jy voel sommer of jy net daar wil bly. Baie lekker gebly. Heerlike ontbyt gekry. Met die vriendelikste diens nog.
Jun 2025
Kyla D
Besigheidsreis
5.0
So comfortable and an excellent breakfast. An excellent stopover in Emalahleni. Extremely comfy and luxurious beds and rooms. Super del...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Les M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus en lekker geslaap. Andre was die perfekte gasheer. Alta het ons baie tuis laat voel. Klein probleem vinnig uitgesort. Sal definitief aan...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 11 Mathew Street, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • Gaste dink Bokmakierie Gastehuis Emalahleni het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Mathew Street, Del Judor, Witbank, 1034, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b9f99bcb1c017cc51efd8453ce6f287dc212f5a2b684a59d4a7a6475e768e2dc3af0a4dce63930262abc4ae4761a405ea97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 11 Mathew Street Del Judor 1034 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.89347 29.23669
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang