Boksburg Boutique Hotel
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Turton Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boksburg Boutique Hotel is in Boksburg geleë en bied gemaklike akkommodasie vir gaste en sakereisigers, danksy die gerieflike nabyheid aan O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe in die kamer sluit in 'n haardroër, werktafel, TV, elektriese ketel, klerekas, kamerjas, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis toiletware.
Gaste geniet gratis WiFi, 'n 24-uur-ontvangs en gratis privaat parkering op die perseel. 'n Volledige Engelse of Ierse ontbyt word elke oggend bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Ashley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 21 Turton Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Boksburg Boutique Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 Turton Street, Boksburg West, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang