Successfully reported

Boksburg Homes Guesthouse

Selfsorg
Eenheid op die grondverdieping
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en is ideaal vir 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 'n lieflike stoep met sitplek en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities also include a microwave, bar fridge and tea-and-coffee station.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon per maaltyd. Kontantbetaling word direk aan die instansie gemaak en moet verkieslik vooraf of met aankoms gereël word.

Rook is nie binne die eenhede of die huis toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie, en kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid op die boonste verdieping
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid op die eerste verdieping is ideaal vir 'n gesin, groep of korporatiewe bespreking en het 'n privaat ingang en kan tot 5 gaste akkommodeer. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 1 enkelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Die eenheid het 'n lieflike balkon met buitesitplek, en gaste kan ook 'n gedeelde swembad en braai-area geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n addisionele koste per persoon per maaltyd. Kontantbetaling word direk aan die instansie gemaak en moet verkieslik vooraf of met aankoms gereël word.

Rook is nie binne die eenhede of die huis toegelaat nie.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Die swembad het nie 'n veiligheidsnet nie, en kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Dudley Smith Road, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5185316dc4af05b07bc9f66bec70269d981a5ac20b12a309d7830dc71531f2b71a1ac51d3578ccf3347b6db6ab07707ccfeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 11 Dudley Smith Road Parkrand 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2446744 28.2601998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang