Boksburg Homes Guesthouse
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dudley Smith Road, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boksburg Homes Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sentraal in die omheinde Parkrand Security Village in Parkrand geleë is. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Verblyf word in 2 eenhede met privaat ingange gebied. Die eenhede het gemaklike beddens, privaat badkamers en linne en badhanddoeke word voorsien. Een van die eenhede bied selfsorgverblyf en die ander een is met verhit-en-eet-geriewe toegerus.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek. Die verblyf is naby casino's, winkelsentrums, restaurante, gewilde aktiwiteite en besienswaardighede, asook die N17.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ferdinand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Dudley Smith Road, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Boksburg Homes Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Dudley Smith Road, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang