Successfully reported
+18

Bolandpark Villa B23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Park Crescent, Mossel Bay Remainder, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bolandpark Villa B23 is in Mosselbaai, 'n pragtige hawedorpie op die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dié vakansiehuis is die ideale wegbreekplek vir gesinne of 'n groep vriende wat naby die see wil ontspan.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n luukse koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens, en die solderkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Elke kamer het 'n staande waaier, en elke bed is bedek met 'n warm, knus kombers. Daar is ook 'n haardroër in die hoofslaapkamer en 'n kleiner handdroër in die tweede slaapkamer. Badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot DStv en stroomdienste. Daar is ook 'n eetarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste kan op die balkon met 'n pragtige uitsig ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • 56 Park Crescent, Mossel Bay Remainder, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Park Crescent, Mossel Bay Remainder, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce340eb3450641f862238bf353604f39aba99767cf4a9ee1b7828b47d495cba86fd88e039c0e17d6f6f78fce58f088b9935d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 56 Park Crescent Mossel Bay Remainder 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.164738757587 22.108729964898
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang