Bo'Les Overnight
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Grimbeek Street, Capricorn, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bo'Les Overnight bied bekostigbare, gerieflike en veilige oornagverblyf in ’n stil buurt van Polokwane met maklike toegang tot die middestad. Die eenheid is net 900 m vanaf Savannah Mall en 3,4 km van The Mall of the North af. Bo'Les Overnight is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die verblyf word in Dubbelkamers of 2-Enkelbedkamers gebied wat elk uniek versier is. Die kamers het elk ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, ’n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Lesiba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 97 Grimbeek Street, Capricorn, Polokwane, 0700, Limpopo
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 97 Grimbeek Street, Capricorn, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang