Successfully reported
+18

Boma Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boma Lodge is 'n keurige gastehuis wat ideaal geleë is net 2 minute se ry vanaf die Umhlanga-kuslyn en stapafstand vanaf Virginia Lughawe. Of jy nou in Durban is vir 'n sakereis of op vakansie, ons nooi jou uit om tuis te voel en die gerief van die ontspanne atmosfeer te geniet.

Verblyf bestaan uit 10 stylvol versierde kamers, elk met sy eie en suite-badkamer en privaat ingang. Geriewe in die kamer sluit lugversorging of 'n waaier, yskassie, TV met sekere DStv-kanale en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers het ook uitsigte oor die swembad en tuin.

'n Heerlike Engelse of Kontinentale ontbyt word in die boma bedien.

Boma Lodge verteenwoordig voortreflike gerief en gehalte met 'n hoë standaard van meubels en diens. Dit is gerieflik geleë halfpad tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks, waar jy maklike toegang het tot talle groot sport- en winkelsentrums – om nie eers te praat van Durban se bekende strande nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boma Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 810
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 810
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Flack Place, Virginia, Durban North, 4106, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc641558614e6a2475c82915106ced97468916dcaa6411615e626451676bc3863476febe35bee04d3ca5dacaa02143a0654ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R810 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2 Flack Place Virginia 4106 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -29.7738163 31.0518146

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang