Successfully reported

Bon Forelle Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Carien P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Die verblyf was baie lekker. Ruim, vriendelik en skoon. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Vreeslik lekker gebly. Meer gekry as wat ons verwag het. Baie netjies. Baie hondevriendelik. Dankie daarvoor. Gasvrou en gasheer vreeslik oulik en aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. It was very cosy and I liked the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was lekker gewees, sal weer gaan. Die plek was gemaklik vir ons twee gewees en die plek was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, netjies en gerieflik. Het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jemille S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lieflik, rustig. Die verblyf was baie rustig en die eienaars was baie vriendelik. Sal definitief weer Bon Forelle toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Bon Forelle Selfsorg
Baie dankie, Jemille. Julle is baie welkom. Groete, Rina

Keith M
1 nag
5.0
Jun 2025

Ongelooflik. Dit was fantasties, alles in plek, net aandag gee aan warm water, maar glo dit behoort nie 'n probleem te wees vir die eienaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Bon Forelle Selfsorg
Baie dankie. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Nog 'n geyser is op eiendom geïnstalleer, so warm water is darem uitgesorteer.

Johan M
1 nag
5.0
Jun 2025

Vinnige oorslaap na 'n troue! Dit was lekker stil en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shannon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflik. Ons bly altyd lekker by Bon Forelle. Baie rustige omgewing. Netheid is tops. Gasheer baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lieflike dorpie, lieflike woonstel en lieflike mense. Dit was uitstekend!!! Dis 'n lieflike skoon, goed onderhoude dorpie, die woonstel was, om die minste te sê, ver bo verwagtinge: netjies, skoon, gemaklik en ten volle toegerus. Die eienaars is absolute hartsmense, mens-mense, ons was onmiddellik tuis en is met 'n swaar hart daar weg. As jy wil rus, vlug van die gejaagde lewe, hier is jou plek waar jy kan rus. Bon Forelle, baie dankie, ons kom weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Bree Street, Prins Alfred Hamlet, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24ea5d46988dbf10f7e0b332285007c07d09327f8136e0953d8535e492d45ff86eac59447042050f517b3355d6dc705206ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 7 Bree Street Prins Alfred Hamlet 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.295004935509 19.329462559525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang