Bon Villa
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Du Toit Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Bon Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in die stil dorpie Franskraal naby Gansbaai, ideaal vir gesinne, vriende of paartjies wat die Kaapse Overberg verken. Die strand is net 'n kort rit vanaf die eiendom geleë.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 driekwartbeddens het. Hierdie kamers deel 2 badkamers, een met 'n bad en stort, en die ander met slegs 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Bykomende 3 gaste kan teen 'n ekstra koste per persoon per nag op matrasse geakkommodeer word.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en yskas-vrieskas. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetarea, 'n binnebraai, 'n TV met 'n volledige DStv-pakket en gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n patio met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-warmbad. Veilige parkering is beskikbaar. Die eiendom is naby besienswaardighede soos haaihokduik, staproetes, wyn- en bierproelokale, restaurante en geriefswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Megan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 48 Du Toit Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Bon Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 48 Du Toit Street, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang