Successfully reported

Bona Ntaba Tree House Lodge

Giraffe-gesinsboomhuis
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié boomhuis het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die solderarea bied slaapplek aan 2 kinders op 2 matrasse. Let asb. op dat kinders oud genoeg moet wees om die leer te kan gebruik. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met bad, wasbak, toilet en buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. Kragpunte en 'n persoonlike kluis is beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis:.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R165 per motor, per besoek, word by die Guernsey Conservancy Control Gate gehef.

Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe en opritte toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n flitslig vir naggebruik saam te bring, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting snags.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidsoorwegings met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Big 5-elektriese heinings, buffelkudde en ander groot wildlewe wat vrylik op die eiendom rondloop.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reservaatfooi van R165.00 per motor is nodig om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal by inklok gehef word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word en toegang en uitgang tydens die verblyf toelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om brandhout in die bos te versamel; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie tydens winderige toestande gemaak word nie, en alle vure moet geblus en met die voorsiene vuurmuts bedek word wanneer u klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n vierwielaangedrewe voertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Impala-boomhuis
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié boomhuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. 'n Persoonlike kluis en kragpunte is in dié eenheid beskikbaar. Gaste kan gerus die gemeenskaplike kombuis en boma gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Volledige kombuis
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R165 per motor, per besoek, word by die Guernsey Conservancy Control Gate gehef.

Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe en opritte toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n flitslig vir naggebruik saam te bring, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting snags.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidsoorwegings met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Big 5-elektriese heinings, buffelkudde en ander groot wildlewe wat vrylik op die eiendom rondloop.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reservaatfooi van R165.00 per motor is nodig om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal by inklok gehef word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word en toegang en uitgang tydens die verblyf toelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om brandhout in die bos te versamel; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie tydens winderige toestande gemaak word nie, en alle vure moet geblus en met die voorsiene vuurmuts bedek word wanneer u klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n vierwielaangedrewe voertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Zebra-huis met kombuis en boma
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 6
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie boomhuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en 'n buitestort. Daar is ook 'n solderarea met bedjies vir 2 kinders. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R165 per motor, per besoek, word by die Guernsey Conservancy Control Gate gehef.

Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe en opritte toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n flitslig vir naggebruik saam te bring, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting snags.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidsoorwegings met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Big 5-elektriese heinings, buffelkudde en ander groot wildlewe wat vrylik op die eiendom rondloop.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reservaatfooi van R165.00 per motor is nodig om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal by inklok gehef word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word en toegang en uitgang tydens die verblyf toelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om brandhout in die bos te versamel; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie tydens winderige toestande gemaak word nie, en alle vure moet geblus en met die voorsiene vuurmuts bedek word wanneer u klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n vierwielaangedrewe voertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kudu-boomhuis met kombuis en boma
Vanaf
Vanaf R 1 680
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die huis het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Dit beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet, asook 'n buitestort. Linne en muskietnette word voorsien. Elektriese punte, sowel as 'n persoonlike kluis is beskikbaar. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis en boma beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R165 per motor, per besoek, word by die Guernsey Conservancy Control Gate gehef.

Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe en opritte toeganklik is en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die eiendom het grondpaaie en paadjies wat alle geboue verbind, wat soms nat of ongelyk kan wees. Gaste word aangeraai om 'n flitslig vir naggebruik saam te bring, aangesien die eiendom 'n Dark Skies-filosofie volg met minimale buitebeligting snags.

Kinders onder die ouderdom van 6 word nie toegelaat nie weens veiligheidsoorwegings met die hoogte en struktuur van die boomhuise, nabygeleë Big 5-elektriese heinings, buffelkudde en ander groot wildlewe wat vrylik op die eiendom rondloop.

Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken en in te stem tot die Huisreëls wat verskaf word.

'n Reservaatfooi van R165.00 per motor is nodig om die privaat reservaat te betree. Hierdie bewaringsfooi sal by inklok gehef word, en 'n uitgangspermit sal uitgereik word en toegang en uitgang tydens die verblyf toelaat.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Vermy asseblief om brandhout in die bos te versamel; gaste moet hul eie hout of houtskool saambring. Vure moet nie tydens winderige toestande gemaak word nie, en alle vure moet geblus en met die voorsiene vuurmuts bedek word wanneer u klaar is.

Daar is 'n grondpad wat na die eiendom lei. Gaste word aangeraai om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien weerstoestande dit tydelik onbegaanbaar kan maak sonder 'n vierwielaangedrewe voertuig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 470
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Portion 148, Guernsey Private Nature Reserve, 40 km from Hoedspruit, 1310, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc02dc73bc4895912d3ba90ba5661446cacd26fa119b8f402ea5ffd0af4ad3e98607b74d59cb945699e9a00fa6e9e09be005e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang