Successfully reported
+28

BonAir

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2561 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

BonAir is 'n splinternuwe en stylvolle vakansietoevlugsoord, waar kunsvaardigheid en moderne gemak ontmoet. Hierdie oopplan, ruim en luukse huis is die ideale wegbreek. Geleë te midde van die natuur, sal gaste getrakteer word op see-uitsigte en bergpanorama's wat kalmte en verjonging beloof.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die eerste gastebadkamer het slegs 'n toilet, en die oorblywende badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n dubbelsydige kaggel. Die kombuis is enige sjef se droom en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.

Een van die vele hoogtepunte van hierdie huis is die buitestort, 'n verfrissende manier om die dag te begin of af te sluit. Gaste kan ook die braai-area op die stoep geniet, die ideale plek om 'n heerlike maaltyd te geniet terwyl hulle die rustige omgewing inneem.

Slegs 'n paar minute se ry weg sal gaste Bass Lake en die hoofstrand vind, ideaal vir swem en wateraktiwiteite. Vir 'n buitelug-entoesias is dit die ideale plek!

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 501

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2561 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink BonAir het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2561 Bass Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99b0fd95aac516f945f3e107410b6b53fd414e3a114737901c4710f94a061bae6713332aac8d2d58672b9057d086512d10df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 2561 Bass Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.352215 18.917004
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang