Bond Self-Catering Unit
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Bond Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R4 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bond Selfsorg Eenheid is 'n knus woonstel in 'n veilige kompleks in Knysna, wat gemaklike akkommodasie vir tot 4 gaste bied. Dit is die ideale keuse vir paartjies, vriende of klein gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die Tuinroete.
Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, sowel as eetgerei en breekware. Maaltye kan geniet word by die etenstafel in die oopplan-leefarea, wat ook gemaklike sitplek en 'n TV bied. Vir ekstra gerief is die eenheid toegerus met WiFi, 'n omsetter-sonkrag-hibriede stelsel en 'n rugsteunbattery om gemak tydens beurtkrag te verseker.
Gaste kan ontspan op die privaat balkon, wat sitplek en braaigeriewe bied, perfek vir ontspanne middae. Veilige onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 2 Bond Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Bond Self-Catering Unit het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Bond Street, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang