Successfully reported
+26

Bondi Beach 13

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bondi Beach 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige Toskaanse kompleks in Shelly Beach. Die kompleks spog met direkte strandfront toegang, vermaakgeriewe vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.

Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers met slaapplek vir 6 gaste (maksimum 4 volwassenes). Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat ook 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasgoedarea met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het lugversorging en 'n TV met DStv-Explora.

Die leefarea lei na 'n stoeparea met 'n buitelug-etenstafel met sitplek. Die kompleks spog ook met 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Let asb. op dat partytjies, geraas, luidrugtige musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 416

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bondi Beach 13 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 340
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 340
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 753 Shepstone Road, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc3ebae9ac905192deaa9f4842032722d99138ae9cb509fa7f05233930c5c4b10212f3b6a8de4e4b318d30b3b2bfc090f008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 753 Shepstone Road Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.794012832051 30.420375598304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang