Successfully reported
+74

Bonnie View Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bonnie View Accommodation is op 'n klein wildplaas teen die berg met 'n uitsig oor die Albert Falls-dam. Dit is ongeveer 7 km vanaf Hilton se middestad. Hilton bied 'n verskeidenheid kafees, restaurante en 3 winkelsentrums.

Verblyf word aangebied in 2 A-raam lodges met slaapplek vir 4 gaste elk. Die twee lodges is identies en elkeen beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer van elke lodge het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer in elke lodge is 'n solderkamer met 2 enkelbeddens.

Elke lodge het ook 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Elke sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Glasdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en braaigeriewe sodat gaste rustig kan ontspan en die uitsig oor die Albert Falls-dam en heuwels in die verte kan waardeer.

Aktiwiteite op die perseel sluit kort staproetes na die dam en waterval in. Op hierde roetes kan gaste lekker voëlkyk of visvang in een van die baarsdamme. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Mia A
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsig. Pragtige huisie. Die uitsig! Baie skoon, netjiese verblyf, met alles wat mens kan nodig hê, vir 'n kort of lang verblyf. Maar alle...
Sien meer
Aug 2025
Charl R
5.0
Asemrowende uitsig. Baie lekker oorgebly. Daar is alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig.
Mrt 2025
Charne P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige natuur wegbreuk. Was rustig en baie skoon. Was baie warm en waaiers het gehelp. Ongelukkig geen waaiers bo nie. Ons het zebra's en wildebeeste...
Sien meer
Jan 2025
Allan C
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal views and accommodation. Had a phenomenal stay. The pictures do not do the view justice. Lovely accommodation, great as a co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Charmaine D
Gesin met klein kinders
5.0
Value for money and beautiful, quiet surroundings. Enjoyable, beautiful view and practical amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rebecca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bonnie View Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 19, D494, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4deaa42fb758f7c5f00a247951b7dfe695e76d9a2dfca9a34902c87abc9c410fe51401d2821b5df8f17315ddc5be67abfef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Farm 19 D494 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.510060206565 30.329872369766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang