Successfully reported
+10

Bontkop B&B

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 43, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bontkop B&B is 'n moderne Kaap-styl gastehuis in Melkbosstrand met lieflike uitsigte oor Kaapstad, Robbeneiland en die sonsondergange oor die Atlantiese Oseaan. Die gastehuis is teenaan die strand geleë en ideaal vir die volgende vakansie of sakereis na die Moederstad.

Al die kamers het stinkhoutmeubels en ruim en suite-badkamers. Bontkop bied veilige parkeerplek op die perseel en daar is 'n hysbak wat al 3 vlakke bedien. Jy het direkte toegang tot die strand met geen pad of voetpaadjie tussen jou en die strand nie.

Noord van die gastehuis is 'n park en 'n wandelpaadjie langs die strand, met heerlike restaurante. Langs die gastehuis aan die suide kant is ongerepte strande wat jou na 7 km by Bloubergstrand sal bring. Jy kan heerlik langs die swembad ontspan of op die sondek in die Jacuzzi sit en walvisse dophou. Lang wandelinge langs die veilige strand sal die perfekte rus vir jou siel bied. Herlaai jou battery in die onbesoedelde lug terwyl jy jou verwonder aan die klanke van die natuur en die pragtige lente blomme. Die gasheer se familie is al vanaf 1731 in die baai gevestig en hy deel graag inligting met gaste oor die area en die plaaslike gebruike.

Neem asb. kennis dat slegs kinders ouer as 12 jaar word geakkommodeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marinda B
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry, gerieflik, heerlike ontbyt, fantastiese ligging. Ronel en Nico het ons ekstra spesiaal laat voel. Fantastiese ligging. Pragtige uitsig oor Taf...
Sien meer
Jan 2024
Elmo E
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende sonsondergange! Ronel en Nico is baie vriendelike gasdame en gasheer gewees. Ons het vreeslik lekker gekuier by hulle. Kamers was skoon en...
Sien meer
Jan 2024
Kirk D
Saam met lewensmaat
4.8
Ons verblyf was ongelooflik lekker gewees. Ons het ongelooflik lekker gebly en die see wat so 'raas' het, het gemaak dat ons lekker kon slaap. Ons sal...
Sien meer
Feb 2024
Hanle S
Gesin met tieners
4.4
Great! Lovely accommodation in a beautiful town. Lovely breakfast and view to wake up to!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Delmarie D
Saam met lewensmaat
4.2
Aangename verblyf gewees. Uitsig is fantasties.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Eerstelaan 43, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bontkop B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 43, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlZWUxM2NjLThjYjgtNDIwNi1iN2NjLWVmNzgzOTk1ODdhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 Eerstelaan 43 Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.732105969183 18.435849330025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang