Boomhuis
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
-
Vanaf
R3 000R2 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boomhuis is 'n selfsorg bosveld vakansiehuis met die ongelooflikste uitsigte. Hierdie lieflike rustieke eiendom is agter die berge van Mabalingwe Natuurreservaat geleë en bied maklike toegang tot nabygeleë gholfbane, soos Elements Gholfbaan en Zebula Buiteklub.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 individueel gemeubileerde slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n 4-sitplek-eetkamertafel met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek met 'n TV en beskik oor 'n knus kaggel vir koue nagte. Gratis WiFi is regdeur die huis beskikbaar.
Daar is 'n lieflike privaat swembad waarvan gaste gebruik kan maak, asook braaigeriewe. Gaste kan ook 'n boma-vuur geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Lynette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 24
Resensies 314
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Boomhuis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang