Boomhuis Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Clifford Road, Irene, 0157, Gauteng
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Boomhuis Studio is 'n moderne ateljeewoonstel op die eienaar se erf, maar dit is volledig privaat en het 'n aparte ingang. Dit is tussen reuse-boomtoppe in 'n boomryke laan in die historiese dorp Irene geleë. Met 24-uur-sekuriteit, 'n self-in- en uitklokproses, en volledige selfsorggeriewe, is dit die ideale plek om te bly vir die onafhanklike reisiger. Die sentrale ligging bied maklike toegang tot lughawens, hospitale, restaurante, koffiewinkels en supermarkte in die omgewing. Ononderbroke kragtoevoer en hoëspoed-WiFi maak dit ideaal vir sakereisigers.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 volwassenes, terwyl 'n uitvoumatras opsioneel 1 kind van 0 - 18 jaar kan slaap. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Daar is 'n gemaklike rusbank, 'n eetkamertafel met sitplek vir 4, en 'n moderne kombuis met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die platskerm-TV het Netflix, en daar is gratis WiFi, 'n skootrekenaartafel en verskeie USB-poorte.
'n Groot skuifdeur van glas nooi natuurlike lig in en bied toegang tot 'n sonnige balkon met 'n gemaklike dagbed. Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 11 Clifford Road, Irene, 0157, Gauteng
- Gaste dink Boomhuis Studio het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Clifford Road, Irene, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang