Successfully reported

Boomhuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gerhard K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie nice plek. Baie lekker, dankie. Lugreëling in kamer kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolet P
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlike oornagplek naby Wildtuin. Gerieflike oornagplek lekker naby Krokodilbrughek. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

By die Kruger Wildtuin. Sal hulle weer gebruik. Lekker gebly en sal weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent service and hospitality. Very pleasant and will come again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlike ontvangs, goeie fasiliteite, goeie ervaring! Dit was 'n heerlike oornagfasiliteit op reis na Mosambiek! Goed ontvang met puik fasiliteite en sekuriteit. Sal Boomhuisie beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar N
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik! Was weereens baie lekker! Puik plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie mooi en rustig. Veilige parkering, stil area maar nog steeds naby aan die restaurante. Die verblyf is nog mooier as die fotos. Regtig baie mooi, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmar N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Perfek! Dit was awesome! The host is 'n great gasheer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Vir seker 'n goeie keuse. Skoon, netjies en vriendelike mense. Dankie vir jou vinnige replies en planne maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Oase in Komatipoort. Baie netjies en goed onderhoude eiendom met baie vriendelik en behulpsame gasheer en personeel. Foto's wys nie hoe mooi die eiendom eintlik is nie. Word verseker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrisjan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Gilfillan Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA178d478b03335c459a0030002f584941e3d6b86de318e14d83e211edd37c9dcbf7107418074bf450f4e3d25fd25bf9428646?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 29 Gilfillan Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.426407266666 31.956237015236

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang