Successfully reported

Boorgat

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Tc S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklik en warm geslaap en love die plek. Baie lekker gebly by die boorgat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Alles was net lekker. Hond uit bos gekuier soos altyd. Familie reünie gewees in Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelene L
1 nag
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly en gekuier. Warm geslaap en die restaurant was 'n bonus. Baie lekker gebly en warm geslaap. Die restaurant op die perseel was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes S
1 nag
4.8
Apr 2025

Interesting place. Well worth a visit. Stay was good, nice restaurant and bar. Interesting decor. Kettle was difficult to connect and sink taps were loose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Baie mooi. Dit was baie mooi en het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2025

Mooi klip bebou en sterre. Baie interessant. Ja. Baie oulike cottage.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cindy C
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Warm heated beds, puzzles and games to keep us entertained. Peaceful and safe. Relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maude C
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2025

Heerlik geëet by Boorgat Restaurant. Lekker. Baie lekker warm geslaap. WiFi vang nie op in kamers nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jacqueline J
Kort verblyf
4.0
Jul 2025

Kon die koue ervaar waarvoor ons gegaan het, al het dit nie gesneeu nie. Netheid kan opgeskerp word. Kraan in die kombuis kan reggemaak word en die riolering moet ook opgeskerp word. Verder het ons lekker geniet. Houtstoof en kaggel was wenners.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8704defaa014adf3bdda84f0c3672e9f475225f72db1ad171e84577a4de79280e2deda1592f33bd0a693bb6a65a9e540a5a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 21 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3956743 20.6627176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang