Successfully reported
+29

Boorgat

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Boorgat is perfek in Sutherland geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is.

Verblyf word in die Boorgat Herehuis, Boorgat Kothuis 1881 en die Boorgat-kamers gebied. Boorgat Herehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 smaakvol versierde slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed het. Die huis het 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die eetarea met 'n etenstafel en 'n koolstoof. Die leefarea het 'n gemaklike sitplek met 'n knus kaggel.

Boorgat Kothuis 1881 bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en gaste gebruik die aparte badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel.

Daar is 2 Boorgat-kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort, en koffie- en teemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en gaste het toegang tot 'n vuurput waar 'n lieflike braai geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Tc S
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en warm geslaap en love die plek. Baie lekker gebly by die boorgat.
Sep 2025
Jeanette E
5.0
Alles was net lekker. Hond uit bos gekuier soos altyd. Familie reünie gewees in Sutherland.
Sep 2025
Annelene L
5.0
Ons het baie lekker gebly en gekuier. Warm geslaap en die restaurant was 'n bonus. Baie lekker gebly en warm geslaap. Die restaurant op die perseel wa...
Sien meer
Sep 2024
Johannes S
4.8
Interesting place. Well worth a visit. Stay was good, nice restaurant and bar. Interesting decor. Kettle was difficult to connect and s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Jacques F
Saam met lewensmaat
4.8
Fitting setting, friendly staff and great atmosphere in the pub at night. Would suggest also equipping the self-catering rooms with pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Boorgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Jubilee Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8704defaa014adf3bdda84f0c3672e9f475225f72db1ad171e84577a4de79280e2deda1592f33bd0a693bb6a65a9e540a5a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 21 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3956743 20.6627176
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang