Successfully reported

Boplaas Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Marthinus K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Mooi luukse verblyf. Mooiste uitsig. Pragtige blyplek. Alles wat nodig is, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Very enjoyable stay. Wonderful stay. The hostess is very helpful. The house is very well appointed. There were one or two small issues, bedside light not working, TV remote not working (could operate manually from the decoder), but I am sure if we had asked, the hostess would have assisted (but we didn't worry to ask as it was not a big issue).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kyla
Boplaas Guesthouse
Hi Rob, Thanks so much for your kind words. It was a pleasure having your group stay with us. We have replaced the DStv remote batteries and replaced the switch on the bedside lamp, so no more struggles. All the best and hope to have you back with us again. Best, Kyla

Charnelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Heerlike sielsrus! Sal dit beslis aanbeveel vir enige persoon! Ons wil weer gaan kuier as dit gesneeu het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. Wens ons kon langer bly en die area verkond. Dit was bo verwagting goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Will S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

'n juweel in Ceres! Wat 'n juweel! Die ligging is uit 'n boek deur Boerneef, of beter gesê, Boerneef het sy boeke daar geskryf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2024

Lekker ontspan! Pragtige gastehuis met alles en meer as wat jy nodig het.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Die stilte weg van die stad was 'n lafenis. Ons het Boplaas baie geniet. Die huis was perfek, met alles wat jy nodig gehad het, en die omgewing met sy boorde en damme het dit die moeite werd gemaak. Sal definitief weer Boplaas wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Top-klas verblyf op 'n prentjie mooi vrugteplaas. Pragtige, ruim, en moderne huis op 'n vrugteplaas, die uitsig vanaf die huis oor die plase en damme is asemrowend! Die huis het alles wat jy benodig en selfs meer, veilige parkering en mens voel glad nie onveilig op die plaas nie. Daar is wel 'n paar dinge in en om die huis wat 'n klein bietjie "TLC" benodig, maar ek glo dit sal mettertyd uitgesorteer word. Andersins is daar geensins klagtes nie. Die "hot tub" was 'n bonus. Ek het dit nie verwag nie, dit werk soos 'n droom en gedurende die warm somersdae het jy nie eens nodig om hout te brand om die water warm te kry nie. Teen laatmiddag kan jy inklim en die uitsig geniet. Sal vir seker weer hier kom bly en ander aanmoedig om dieselfde te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kyla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 6 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 6 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boplaas Estate, Koue Bokkeveld, Ceres, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5019193b6151969da4248e04dd6c94d2cf53b4f824ea706a96ae982c403bee702c40aa71f0a7b5bd16ba6c2a16598d61f8a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 800 per nag, vir 8 mense 16 5 1 5 Boplaas Estate Koue Bokkeveld 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -32.975696551077 19.358599483967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang