Successfully reported
+31

Borakalala

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Borakalala is 'n ruim selfsorg-boshuis in Marloth Park geleë en bied slaapplek aan tot 6 mense.

Die meerverdiepinghuis het lugversorging en plafonwaaiers, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer op die grondvloer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n stort en bad, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, en 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met Netflix en Disney+ is beskikbaar. Daar is ook DStv Stream, maar gaste moet hul eie besonderhede gebruik.

Gaste kan op die balkon ontspan en na die vrylopende diere kyk, afkoel in die swembad of Jacuzzi. Braaigeriewe met braaitang en braairoosters is ook beskikbaar, en gaste moet asseblief hul eie vuurmaakhout saambring.

Marloth Park bied voëlkyk, fietsry en stap, en gaste kan 'n verskeidenheid vrylopende wild besigtig en voëlkyk. Die dorp bied ook 'n waterpark, putt-putt-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, 'n restaurant, 'n bakkery, 'n curio-winkel en 'n vulstasie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anne Marie M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, skoon, netjies. Was baie netjies. Prakties en alles wat jy nodig het.
Okt 2025
Antonet H
Gesin met tieners
5.0
Totally relaxing experience and we were well rested. Great stay. Lots of animals passing through. The house was very comfortable and ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
John T
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing & enjoyable. We had a relaxing stay at Borakalala, the house was well equipped with everything you need, animals came to the h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Riaan G
Saam met vriende
5.0
Alles was top-klas netjies, lodge gehalte, en toebehore was hoë kwaliteit! Awesome stunning plek! Sal weer gebruik maak!
Sep 2025
Daniel C
Saam met vriende
5.0
Awesome, lekker en gemaklik. Baie mooi plek en was baie lekker om te kan rus.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Borakalala het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2411 Papegaai Avenue, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c79d2ad818017b2e2dbc8cc08682b8d2016eaf6dcb2e3881ca0842d714da8b49c49c5bde75072564c94ff30461c50e862e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 6) 46 5 1 5 2411 Papegaai Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.343222802665 31.784752980221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang