Bordeaux River Cottages - Chardonnay
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
            Bordeaux River Cottages - Chardonnay is 1 van 3 selfsorgkothuise op die eienaar se plaas buite Bonnievale. Die kothuis op die rivieroewer is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek buite die stadsgedruis. 
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers het dubbelbeddens en daar is 2 ekstra enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. 
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het ook 'n plafonwaaier, TV, etenstafel en 'n binnebraai. WiFi is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk, moet hulle hul eie dekodeerder of PVR saambring. 
Gaste het toegang tot 'n houtdek met 'n braai wat na 'n privaat jetty op die rivier lei. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Aktiwiteite op die perseel sluit visvang en kanovaart op die rivier in. Die kothuis is sowat 11,6 km buite Bonnievale waar daar winkels en restaurante is om te besoek.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
- Gaste dink Bordeaux River Cottages - Chardonnay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang