Successfully reported

Bordeaux River Cottages - Shiraz

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gretchen O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie heerlik! Dit plek is baie mooi en netjies en het alles wat jy nodig het. Dit was baie lekker en die waarde vir jou geld. Net wat 'n mens nodig het om bietjie af te skakel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ontspannend. Baie lekker, rustigeheid van self met voëls en rivierstroomgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregg B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Private quiet comfortable. Was our 4th time there and find something new every time! Great family getaway! Thanks!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verna H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Relaxing. The stay was very relaxing for the adults. The kids didn't enjoy the stay as the WiFi connection was very weak.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rigardt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Ideale wegbreek. Stilte, braai, roei en voëlkyk. Baie lekker gebly! Die houthuisie is die perfekte gevoel vir 'n wegbreek. Ons het 2 nagte gebly en albei aande gebraai. Die eerste aand buite en die 2de aand die binnebraai benut omdat die wind gewaai het. Dus baie gerieflik om 'n binnebraai ook te kon hê. Ons het die oggende geniet om op die stoep te sit met 'n koppie koffie. Dit was ook baie lekker om sommer twee stoele af te dra om reg langs die rivier te kan sit - dit was vir seker een van die lekkerste ervarings daar, omdat ons binne 'n uur 'n hele paar voëls gesien het wat nie baie algemeen is nie, bv. die Hamerkop, Visarend, Grootvisvanger en Kuifkopvisvanger. Die kanoe is ook 'n wonderlike deel van hierdie bespreking - ons het dit ook geweldig geniet!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik rustig, maar tog lekker roei, swem, stap en draf aktiwiteite. Uitstekend! Dink aan om weer te kom in die nabye toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2024

Beautiful river stay. Came with friends and we really loved the stay. Beautiful location and such welcoming hosts. The cottage is cosy and it had everything we needed. Loved seeing the incredible variety of birds from the deck!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Road, Bordeaux, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf43e2622d2efc453a2dc9da38bf4a63ce34258811b34390bbcfff6c6a78027bd00a117626ebba89805c7f2bff87c2d4bcc7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 Swellendam Road Bordeaux 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978501047549 20.170116807234
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang