Successfully reported

Bo’s Bliss

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Annerie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Pragtig skoon en netjies, WiFi is bietjie stadig. Ons het baie lekker gebly en kon alles maklik vind en al die aanwysings volg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Definitely blissful. What a lovely experience, Diane was so helpful even though she wasn't there. It was really a home away from home; it has everything you need and more. The personal touches were so thoughtful. I will definitely recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ruim, goed toegeruste woonstel. Ruim, goed toegeruste woonstel in die middel van Worcester, veilige parkering daarby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Het heerlik gebly vir 2 dae. Alles wat jy nodig het is daar. Die woonstel is goed toegerus. Alles wat jy nodig het is daar. Die swembad en braai was heerlik vir die hitte. Dianna het uit haar pad gegaan om alles reg te hou. Sy het ons ingewag tydens ons aankoms. Ons verblyf was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Ons het rustig oornag. Omgewing is rustig snags. Bedlinne en handdoeke is goeie kwaliteit. Banke in sitkamer is gemaklik. Ons algehele oornag ervaring was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olga A
1 nag Gesin met klein kinders
2.8
Okt 2023

Daar was waterskade in die dak in beide die hoofslaapkamer, eetkamer en sitkamer. Daar was ook kakkerlakke in die kombuis agter die stoof in die aand. Die woonstel is heeltemal oorprysig en is beslis nie waarde vir geld as jy dit vergelyk met gastehuise in die area nie. Die kaste en badkamer in die woonstel is baie oudmodies en vir die prys kon ons as gesin in 'n netjieser, meer moderne gastehuis gaan bly het. Daar was ook kakkerlakke in die kombuis die aand.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Santa B
1 nag
5.0
Feb 2020

Lieflike verblyf, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Heerlik gebly, baie mooi skoon en netjies. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jj H
Kort verblyf
4.8
Jan 2020

Ruim, gemaklike verblyf, baie veilig met toesluitmotorhuis. Stapafstand (een straatblik) van heerlike restaurant. Ek het al weer verblyf by hulle gesoek, maar hulle was ongelukkig reeds vol bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dianne
Bo’s Bliss
Hi Jochemus Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Groete Dianne

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2020

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dianne Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34B Church Street, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e9b86175ea81e1e33377fc0fe250864feee56ed670e37e7127ba3421dee39b4b9111706d0d4163ff581abe186791c49a4d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 34B Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.63984033524 19.448987142363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang