Bosch & Bloom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Mark Street, Unit 1 Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bosch & Bloom is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel sentraal geleë in die hartjie van Stellenbosch. Hierdie woonstel bied 'n gemaklike en gerieflike basis om die dorp se bekende wynlandgoedere, restaurante en kulturele besienswaardighede te verken. Dit is ideaal vir beide vakansie- en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkering is beskikbaar, en gaste kan die gemeenskaplike braai-area geniet. Die woonstel is naby die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin, museums en die Speelgoed- en Miniatuurmuseum. Nabygeleë wynlandgoedere soos Spier en Warwick bied heerlike proeë. Natuurliefhebbers kan die Jonkershoek Natuurreservaat of die Dylan Lewis Beeldhoutuin verken. Vir inkopies en plaaslike lekkernye is die Stellenbosch Slow Market en Oom Samie se Winkel net naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 31 Mark Street, Unit 1 Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Mark Street, Unit 1 Westside, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang