Boschrivier Akkommodasie
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Boschrivier Akkommodasie is tussen die heuwels van die Overberg geleë en bied gaste 'n rustige verblyf.
Boschrivier bied gaste 'n keuse van 5 ruim selfsorg-eenhede om van te kies, wat tot 36 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbel-, koningingrootte- en enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien.
Elk van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoofplaat en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as 'n skottelgoedwasser. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, en binnenshuise braaigeriewe is beskikbaar vir al die gaste behalwe 1 van die eenhede 4.
Gaste kan op die oordekte stoep ontspan en die uitsigte geniet. Die landgoed bied 'n wynproelokaal en koffiewinkel, en die plaas bied verskeie aktiwiteite soos kanovaart en swem, stap en fietsry. Let asseblief daarop dat die plaas bereik word deur 'n kort grondpad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laing Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Boschrivier Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang