Successfully reported
+57

Boschrivier Akkommodasie

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Boschrivier Akkommodasie is tussen die heuwels van die Overberg geleë en bied gaste 'n rustige verblyf.

Boschrivier bied gaste 'n keuse van 5 ruim selfsorg-eenhede om van te kies, wat tot 36 gaste kan akkommodeer. Die eenhede is gemeubileer met 'n kombinasie van dubbel-, koningingrootte- en enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Vir gerief word beddegoed en handdoeke voorsien.

Elk van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoofplaat en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as 'n skottelgoedwasser. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met DStv het, en binnenshuise braaigeriewe is beskikbaar vir al die gaste behalwe 1 van die eenhede 4.

Gaste kan op die oordekte stoep ontspan en die uitsigte geniet. Die landgoed bied 'n wynproelokaal en koffiewinkel, en die plaas bied verskeie aktiwiteite soos kanovaart en swem, stap en fietsry. Let asseblief daarop dat die plaas bereik word deur 'n kort grondpad.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marisa V
5.0
Heerlik en pragtige omgewing. Dit was 'n heerlike naweek weg, ons het in die Shed en die Cottage gebly en albei was netjies en gemaklik met alles wat ...
Sien meer
Sep 2025
Melony A
Gesin met tieners
5.0
I will surely return! I will surely return. When we needed anything, which wasn't much, it was attended to at the drop of a hat, and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Beretha C
5.0
Perfekte verblyf. Hierdie plek is letterlik perfek. Groot genoeg vir 10 mense. Genoeg badkamers. Netjies en perfek.
Nov 2024
Beretha C
5.0
Rustig, gemaklik, awesome. Nommer 1 plek op die webtuiste.
Nov 2024
Karen M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gebly! Pragtige, veilige en rustige plaas. Lekker stap paadjies. Die huis was baie goed toegerus. Die gasheer en gasvrou is baie vriendeli...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Laing Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boschrivier Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Bosch River, Off the R326, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21178003f086c7e3f67ff66a7ab5e4c1cde8385000404afe8a32d7b1c026f7f049ed4a15e222b087f59aa17aa8fff7a941ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Farm Bosch River Off the R326 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -34.3892239 19.6598716
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang