Successfully reported

Boshuis

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Zahn O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie rustige, netjiese plek. Baie oulike, netjiese oord en blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker ontspan, al die bure baie vriendelik. Baie lekker gebly. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker en stil, dit is salig. Ja, baie dankie, en dit is pragtig en die plekkie is so baie goed ingeruim met als wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henning N
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Lekker, mooi, bosveld en rus. Dit was 'n baie lekker naweek en die rondawel was baie netjies en skoon. Dit is baie rustig en mens kan lekker ontspan. Die sein is bietjie sleg, maar dit dra by tot 'n baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Pleasant and relaxing. Delightful, relaxing, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Die huis is baie goed ingerig en naby al die fasiliteite. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2024

Net daar oor nag. Ja, die huisie beskik oor al die nodige en is skoon en netjies vir oornag maar te klein vir langer verblyf met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 31B, Constancia Minerale Bron, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d7676d6a2b1e7b4210b1cd69c1e36d1fe7554ec318523051f444ad4a4345180f4cfe7360fae0e1ed953112bd2db7fd9bc9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 Unit 31B Constancia Minerale Bron 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.417163982858 28.744160072539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang