Boskamp @ Kaleo Guest Farm
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boskamp @ Kaleo Guest Farm is op Kaleo Guest Farm geleë en is die ideale oornagplek bo die Ceresvallei in die skilderagtige Koue Bokkeveld. Hierdie verblyf bied 'n rustieke kampervaring aan 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.
Die kampeerplek is ideaal vir 6 gaste en is tussen bome geleë waar die voëls tjirp en kampeerders die rustige omgewing kan geniet. Die kampeerterrein het 'n privaat ablusieblok met 'n stort en 'n toilet. Gaste het toegang tot die braaigeriewe en kombuisarea. Hierdie verblyf het ook addisionele selfsorgeenhede op die perseel.
Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf dien ook as die perfekte funksielokaal en is geskik vir konferensies, pieknieks en spanbou-aktiwiteite. Verder is daar MTB-bane en staproetes.
Kamer-opset
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Kaleo Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 117
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malabar Farm, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang