Successfully reported

Boskop Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Elsie V
1 nag
5.0
Aug 2025

Verblyf vir my man was baie lekker. Sal weer daar oorslaap. Ek het 'n plekkie geboek vir my man. Hy was doodgelukkig. Plekkie is baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline J
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

I love the place. The best of the best cleaning treatment was awesome. Keep up the good treatment! This is a five-star hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Vir werk trips is dit als wat mens kan kort. Stil, rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francois F
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2025

Onaangenaam. Onversorg. Sal dit nie aanbeveel nie. Nee, dit is swak toegerus en geen klankisolasie tussen kamers. Kamer lê vol elektriese koorde - gevaarlik. Geen privaatheid vir badkamer van buite. Vuil skottelgoed moet in kamer gehou word - geen opwasfasiliteite. Braaiplek slordig en vuil.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag
3.0
Apr 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lourens V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Beautifully done rooms. Clean, service was fantastic. Truly a gem in Delareyville, not many options when staying there. Was very surprised on how well the location is looked after and customer service was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Well-equipped lodge, friendly, and very helpful staff. Well-equipped lodge, friendly, and very helpful staff. Beautiful scenery and total peace and quiet. Ample Game on the far, perfect for group or family getaways. We enjoyed our stay. Looking forward to visiting them again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca S
1 nag
5.0
Mei 2021

Bekostigbaar, behulpsaam en vriendelik. Baie dankie vir die wonderlike diens en pragtige kamer. Die ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2020

Pragtig, fantasties toegeruste plek vir asemskep in die natuur! Jaghuis is heerlik toegerus met wild wat sommer op jou stoep kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Elne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R507, Farm Boskop, Delareyville, 2770, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdaf69c79dc9a0550c7a9ccb6bf9a33d9b0a6b1893af232f04838c4cacb8befe344736f3bc3c784314091f7aaa64744e7fa3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 R507 Farm Boskop 2770 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.674420493886 25.431214570999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang