Successfully reported

Boskoppie Lion & Tiger Reserve

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Jenifer V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Onvergeetlik, heerlik. Ek het heerlik gebly, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Narina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer, netjiese verblyf. Sal weer gaan. Baie netjiese verblyf, diere is goed versorg. Kampe baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ane L
1 nag
5.0
Mrt 2025

Rustig, vol nuwe avonture. Ons het vreeslik lekker gebly, en die leeus, tiere en baba's is om van dood te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

From the animals, staff and the surrounding bush! It's a must-do experience! Unforgettably amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
Kort verblyf
2.8
Jan 2025

It was okay. The staff was friendly and helpful. The rooms need an urgent upgrade. Basins were dirty. The toilet was broken. Had to flush it with a piece of rope attached to something inside. Linen was torn. Dirty dishcloths. Outside the bathroom window (about 10 meters away) was a stinking dead cow, half cut, insides hanging out. Flies all over. Too afraid to open the window. The room did not smell nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Jo V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en waarde vir geld. Baie lekker gebly en die verskeidenheid diere is lekker vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Pragtige leeuplaas. Akkommodasie ongelukkig oud en afgeleef. Pragtige reservaat, lieflike uitsig, netjiese leeukampe. Akkommodasie is ongelukkig oud en afgeleef, groot jammerte. Netjies, skoon, personeel vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jonette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Nov 2024

Vriendelike mense, vuil woonplek, mooi diere. Hierdie is 'n baie moeilike resensie. Die personeel van Boskoppie was ongelooflik vriendelik en uiters behulpsaam. Ongelukkig is die infrastruktuur erg afgeleef, onversorg en vuil.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Madelene O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustig en uniek. Ja, baie lekker. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Amazing cats. Amazing to be so close to those beautiful cats. The accommodation was a bit rustic for the price. But overall great stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd234e898207742c274f896787afa50bbd7c8630fb56bcfe571000c61b9a426e670c309fe02580e98a49764be0e8b3587ab76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 R34 Edenville Road (S276) Kroonstad 9499 Vrystaat 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -27.623913192178 27.355208040344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang