Boskoppie Lion & Tiger Reserve
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad geleë. Hierdie reservaat in privaat besit is die tuiste van 'n paar groot katte soos Leeus, Bengaalse Tiere, Jaguars, Luiperds en rooikatte.
Die verblyf bestaan uit 'n Cub-kothuis, 4 Lion's Rest-chalets, 1 dubbelkamer, 4 swembad-chalets en 2 bos-eenhede. Die chalets akkommodeer 4 tot 10 persone, wat bestaan uit tot 2 slaapkamers en 'n privaat badkamer. Elke chalet beskik oor 'n kombuis met basiese kooktoebehore en het toegang tot óf 'n privaat óf gedeelde braai-area. Boonop is elke chalet toegerus met verwarmers asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Die instansie bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n kroeg wat goed toegerus is en restaurant. Vir intieme troues is daar 'n klipgeboude kapel met 'n pragtige uitsig, insluitend 'n pragtig ontwerpte trousaal op die perseel.
Boskoppie Lion & Tiger Reserve bied 'n internasionale wildvrywilligersprogram en begeleide staptoere om die Groot Katte te besigtig en interaksie met die welpies te hê.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink Boskoppie Lion & Tiger Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 62 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R34 Edenville Road (S276), Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang