Bosparadys
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 634 Hawk Lane, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Bosparadys bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim bosveldhuis in Thabazimbi, Limpopo – ideaal vir 'n ontspannende gesinswegbreek.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die derde 2 enkelbeddens het. Die 2 badkamers word gedeel en elkeen is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met 'n vakansie-DStv-pakket, beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die huis.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek om maaltye saam met geliefdes te geniet. Die eiendom spog ook met 'n braai-area, sowel as 'n heerlike Jacuzzi waar gaste kan ontspan terwyl hulle die vriendelike wildlewe dophou wat gereeld besoek aflê. Let asseblief daarop dat 'n hektoegangsfooi per voertuig van toepassing is vir die duur van die verblyf.
Veilige parkering op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Trudie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 634 Hawk Lane, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink Bosparadys het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 634 Hawk Lane, Leeupoort, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang