Boston 10
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Boston 10 bied gehalte-selfsorgverblyf in Protea Heights, Brackenfell, en is ideaal vir 'n gesin of sakereisigers. Die huis is naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels en groot toegangsweë.
Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en kan tot 4 persone op 'n slag akkommodeer. Daar is 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met selfsorggeriewe en die leefarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV met DStv.
Daar is buitebraaigeriewe vir gaste se gebruik, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n geslote hek.
Die huis is ook naby talle wynlandgoedere waar wynproeë geniet kan word. Brackenfell is baie sentraal geleë en sowat 2 km vanaf Shoprite se hoofkwartier, 4 km vanaf Cape Gate-winkelsentrum en 10 km vanaf Stellenbosch.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
- Gaste dink Boston 10 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Boston Street, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang