Successfully reported
+18

Boston Huisje

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Nov 2024 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17th Avenue 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 R801 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boston Huisje is op die eienaar se eiendom in Boston, Bellville, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Die eiendom bied 2 eenhede met privaat ingange, TV's met stroomdienste, komplimentêre WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het veilige parkeerplek en lei na 'n pragtige privaat binnehof met 'n tafel en stoele.

Die verblyf is sentraal geleë en naby besighede, Tygervallei & Willowbridge Winkelsentrums, hospitale, restaurante, wynplase, en Jack Muller Park, waar gaste kan gaan draf. Boston Coffee restaurant is 'n hanetreetjie weg vir 'n lekker koppie koffie en ontbyt.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jadene F
5.0
Puik! Rustig. Pragtig. Alles wat nodig was.
Aug 2025
Grant B
Gesin met tieners
5.0
Kuier was aangenaam. Altyd lekker in die Wes-Kaap. Baie goeie gasvrye ma en dogter. Vir ons so gemaklik as moontlik gemaak. Uitstekende diens. Alles w...
Sien meer
Jul 2025
Monique B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly. Eienaar is baie vriendelik en die kamer was pragtig!
Apr 2025
Sonia D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende ligging, knus, skoon, gemaklik, goeie waarde. Uitstekende ligging, kamertjies met alles wat ons benodig het (die koffie plunger was op aan...
Sien meer
Mrt 2025
Eugene D
5.0
A place that will definitely see me again. It was a very pleasant stay. I will most definitely recommend it to all our staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Franciska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 17th Avenue 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Boston Huisje het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17th Avenue 8, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec558803d19fdc61e81e805a1f45f251917298256cbccf273410ed3fcc64c308d8ab9589274cc891cb262934b1eda992e5d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 17th Avenue 8 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.890012413921 18.623755517681

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang