Successfully reported

Bosuitsig Studio Groot Brakrivier

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Jan W
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Baie rustig en mooi uitsig. Alles was baie lekker en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guido
Bosuitsig Studio Groot Brakrivier
Lo Jan, baie dankbaar jy het jou verblyf positief beleef. Hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Jodene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig. Daar kort net 'n TV en die WiFi opvangs was baie swak, maar die plek is great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika B
1 nag Besigheidsreis
3.4
Feb 2025

Soos bo. Ek sal nie weer daar bly nie. Die eenheid se parkering is sleg geleë. Die studio voel onstabiel; as die eienaar loop of beweeg, beweeg die eenheid saam. Alle geluide word gehoor.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Guido Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Arend Street, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48763105152988f26c92bad8bf38b46a50526bfecbd1ae332a2b53a3ee7db167df3226cc7f639ba1329cfebad3536ef2ef9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 3 Arend Street Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.0497949 22.2111806
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang