Successfully reported

Bosvark Lodge

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.6
Veiligheid
3.9
Lise B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Heerlike wegbreek naweek, verskriklik geniet. Net wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf verskriklik geniet! Dis 'n pragtige, netjiese huis met alles wat 'n mens benodig. Baie lekker uitleg met 'n groot kombuis. Dankbaar vir die skottelgoedwasser. Die kamers het almal lugversorgers en gemaklike beddens, genoeg handdoeke en komberse. Daar is meer as genoeg badkamers. Pragtige uitsig op die boonste verdieping. Heerlike stoep met ingeboude braai onder en bo. Lekker boma, veral nou in die winter. Ek wil net baie dankie sê vir jou vriendelikheid en al die reëlings; die beskikbaarheid van die wildsvoertuig, die hout en die reël vir die QR-kodes om by Mabalingwe se hoofhek in te kon gaan. Ons het die rit vanaf Cyferfontein op die wildsvoertuig na Mabalingwe, Khalari Oasis verskriklik geniet. Ons en ons gaste wens ons kon langer daar ontspan en kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bosvark Lodge
Dankie Lise Ons het julle baie geniet en dankie vir al die geselsies. Ek hoop julle kom kuier weer.

Walda D
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Ons hoop ons kan weer hier kom kuier. Die reuse huis is geleë in die hartjie van Cyferfontein, aangrensend aan die Mabalingwe hoofkamp (net 'n ander kamp). Ons het dit baie geniet - volwassenes, tieners en klein kinders. Die huis is deeglik ingerig met alles wat jy nodig het. Elke kamer het 'n lugversorger en lekker gemaklike beddens en daar is genoeg badkamers. Baie dankie aan Lynette wat 'n wonderlike gasvrou was en vir seker gemaak het dat ons by die Mabalingwe hoofhek ook kon ingaan vir die duur van ons verblyf met QR-kodes wat verskaf is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
Bosvark Lodge
Dankie Walda Dit was lekker om julle hier te kon hê en ons hoop julle kom kuier weer vir ons.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Heidi A
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

All in all, we enjoyed the weekend. We had a wonderful family weekend at Bosvark Lodge. The fire pit area was perfect for the potjie and fireside chatter. There is plenty of space for all, and it's pretty well equipped with sufficient plates, knives, forks, etc. It could do with a few additional basics in the kitchen like a chopping board and serving/storage dishes. The property is in need of maintenance and could do with a thorough scrub/deep clean. We did run out of hot water on both mornings, which was not great as it was really cold. We did not see much game, which was a pity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha S
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mei 2025

Stay was nice; however, I expected better for the price we paid. Overall, the place was nice and big; however, when we got there, the braai grids were dirty, the outside table and chairs were dirty and in need of TLC as they were very wobbly, and we were scared to sit on some of them as we thought they would break. The aircon remotes were flat, so no aircons could be used in the rooms. The kitchen countertops and dining room table were very dusty. The WiFi was very poor and we even battled to connect most times. Some of the bathrooms did not have curtains or blinds and were not frosted either, making it easy for people to look in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Lawrence S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Mei 2025

Has potential, but lack of maintenance and remote location make it overpriced. While the property listing indicated that Wi-Fi was available, the connection was extremely unreliable and barely functional. The television was not working, and several lights throughout the house were either not operational or missing bulbs entirely — in some cases, bulbs were left hanging loose from the ceiling. A number of the air conditioning units were also out of order. The house is clearly in need of maintenance and general upkeep. Some chairs were broken, and the outdoor patio area was unclean and poorly maintained. Additionally, I was not aware that the house is situated in Cyferfontein, adjacent to Mabalingwe. It is approximately a 25-minute drive to the main Mabalingwe area where shops and restaurants are located, making access to these amenities inconvenient. Lastly, the absence of curtains on the bathroom windows may appeal to some, but with people walking around the property, it significantly compromised privacy and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Faan S
Kort verblyf
2.4
Nov 2024

Uiters teleurstellend Die helfte van die huis het nie warm water gehad nie,ons het dit gerapporteer,maar is nie reggestel nie. TV was buite werking. Wanneer van die ligte aangeskakel word, het dit die hele huis se krag uitgeskop. Van die ligte was sonder gloeilampe, ander gloeilampe het los uit die dak gehang. Van die wasbakke en storte is verstop. Van die lugversorgers is buite werking. In een van die slaapkamers was daar 'n klomp stukkende beddens gestoor. Die glasskuifdeur kan ook nie behoorlik sluit nie. Hierdie huis is regtig afgeleef en kort ernstige aandag. Ons was onbewus dat die huis in Cyferfontein geleë is, aangrensend aan Mabalingwe. Die winkel en restuarant is in Mabilingwe geleë, wat dit nie maklik toeganklik maak nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 24

Resensies 312

Op LekkeSlaap 1 maand

Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 15)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 15)
Vanaf
R 4 500
per nag (plek vir 15)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
    10 volwassenes, 5 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D908 Diepdrift Road, Cyferfontein, Mabalingwe, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb84a153953a731ce999a5a1adfd66dbd84e1222ead6720b916e8f7841bcb17d68c8f7466f7c6ae60c17e110920e901e34618?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 15) 7 5 1 4 D908 Diepdrift Road Cyferfontein 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.7730625 28.0218125
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang