Successfully reported

Bosveld In Die Stad Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hannes M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Vriendelik. Vriendelike gasvrou wat die ekstra myl loop. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad Lodge
Baie baie dankie, dat jul verstaan het al was die hele area sonder krag en ons solar af na 4 ure.

Marietjie S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Ons het ongelukkig met krag gesukkel, maar dit was nie hulle skuld nie. Heerlik. Gasvrou en personeel is fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad Lodge
Baie dankie dat jul verstaan het, ons waardeer dit opreg. Die krag was buite ons beheer; daar was geen krag in die area nie, en toe het die inverter afgeskakel. So jammer daarvoor.

Alison B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

We'll be back! It was wonderful, the staff were great, very friendly, and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad Lodge
“Thank you so much for your kind words! We’re delighted to hear that you had a wonderful stay and that our staff made you feel welcome. Your appreciation means a lot to us, and we look forward to hosting you again soon.”

Alti L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike wegbreek naweek met gesin. Heerlike verblyf, goeie ligging en skoon netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly julle het die verblyf geniet, en dat die ligging en netheid aan julle verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom by Bosveld in die Stad Lodge!

Alti L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike verblyf met familie. Skoon, netjies en goeie ligging vir ons vir die naweek. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
1 nag
5.0
Mei 2025

Gerieflik, skoon en netjies. Baie lekker gebly, skoon, netjies en vriendelik ontvang. Sal beslis sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld waar jou siel kan rus. Verblyf was uitmuntend, rustige omgewing en die personeel is baie behulpsaam en beleefd teenoor hulle gaste. Kamer en perseel is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alex T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Lekker. Ja, baie geen probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Goeie opsie vir klein troues. Baie oulike plek met alle nodige geriewe. Enigste klagte is die raserige wasmasjiene deur die nag. Drank by troue was nogal duur.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzette
Bosveld In Die Stad Lodge
Baie dankie julle is fantastiese gaste gewees.

Audrey V
1 nag
4.8
Feb 2025

Perfect for a short stay. Comfortable room with everything you need. The shower is, however, tiny, but good enough for a one-night stay. It was very quiet with no disturbances. Pretty surroundings with a nice atmosphere. The host was friendly and responded quickly to requests. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Jacqueline Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a6285722cfe695dbbc7f7acadc79bf0e324c49f1cd847ebc2cc4281b14d95c25a6495d024ee39ed5311e8f11f07785a76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang