Successfully reported
+408

Bosveld In Die Stad Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Jacqueline Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveld In Die Stad Lodge is 'n bekoorlike gastehuis in Alberton, 'n klein dorpie in Gauteng. Die dorp bied maklike toegang tot hoofpaaie en is binne maklike bereik van Johannesburg en ander groot stede.

Verblyf word in 5 gastekamers voorsien. Elke eenheid maak oop na 'n patio met 'n lieflike sitarea. Die patio kyk uit oor die swembad. Die slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, met ekstra slaapbanke in die gesinskamers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Kamergeriewe sluit in ingeboude kaste, 'n TV met Netflix, WiFi, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan by DStv aanmeld met hul eie besonderhede.

Die Krokodil Kamer is 'n woonstel met 2 slaapkamers en bevat 1 koningingrootte bed en 3 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus, en daar is 'n leefkamer met 'n slim-TV en 'n badkamer met 'n bad en stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, buitekombuis, boma en braai-area met 'n kroeg. Die kroeg is slegs oop oor naweke met vooraf reëlings. Daar is ook 'n oordekte lapa en 'n oop lapa waar gaste kan ontspan, sowel as 'n klimraam.

Ons nuwe warm bad word aangedryf deur 'n donkie en hout.

Daar is 'n intieme lokaal wat vir troues of privaat funksies gebruik kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hannes M
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik. Vriendelike gasvrou wat die ekstra myl loop. Dankie.
Okt 2025
Marietjie S
5.0
Ons het ongelukkig met krag gesukkel, maar dit was nie hulle skuld nie. Heerlik. Gasvrou en personeel is fantasties!
Okt 2025
Alison B
Besigheidsreis
5.0
We'll be back! It was wonderful, the staff were great, very friendly, and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Alti L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike wegbreek naweek met gesin. Heerlike verblyf, goeie ligging en skoon netjiese kamers.
Jul 2025
Alti L
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike verblyf met familie. Skoon, netjies en goeie ligging vir ons vir die naweek. Vriendelike diens.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 144 Jacqueline Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Bosveld In Die Stad Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 144 Jacqueline Avenue, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20a6285722cfe695dbbc7f7acadc79bf0e324c49f1cd847ebc2cc4281b14d95c25a6495d024ee39ed5311e8f11f07785a76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 144 Jacqueline Avenue Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.297191826114 28.115494098211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang