Successfully reported
+24

Bosveldrus Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveldrus Gastehuis in Vaalwater bied gerieflike verblyf vir gaste wat die area besoek of op pad is na Botswana en Lephalale.

Die gastehuis bied verblyf in grasdak-eenhede met slaapplek vir 2 gaste en uitsigte oor die tuin en die swembad. Die eenhede het koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens en en suite-badkamers met stort en toilette.

Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Een van die eenhede is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof en 'n mikrogolfoond in.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike lapa langs die swembad met 'n ten volle toegeruste kombuis en gasbraaigeriewe. Ontbyt en middagetepakkies is op versoek teen ekstra koste. Gaste is welkom om hulle eie alkoholiese verversings saam te bring.

Vaalwater bied 'n rits doendinge en gaste kan gaan stap, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk, wildkyk of een van die 4x4-roetes in die area verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janine V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gasvry. Vriendelike mense en baie behulpsaam. Netjiese kamers. Sal weer daar oorslaap.
Sep 2025
James O
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam. Dit was baie netjies. Die enigste ding wat ek gemis het, was 'n microwave. Ek wou kos warmmaak en ek kon nie.
Aug 2025
Hennie L
5.0
Sal weer terugkom. Lekker geslaap en tyd geniet.
Feb 2025
Laetita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig skoon, netjies en stil. Baie dankie aan ons vriendelike gasvrou vir 'n ongelooflike mooi en skoon slaapplek. Ons het heerlik op ons stoepie ge...
Sien meer
Jan 2025
Corrie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry in die Bosveld. Baie dankie. Ons het lekker geslaap.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Bosveldrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28152d82cb080a6380759de44af3c700a9d1f56315b7f9e9a89807ddf0d784ea22c297975d0a4d9f1ffa6d9dc51eb31d70f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 165 Davidson Street Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.299045050978 28.112061023712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang