Successfully reported
+24

Bosveldrus Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bosveldrus Gastehuis is in Vaalwater geleë en bied gerieflik gemeubileerde verblyf vir gaste wat die area besoek of op pad is na Botswana en Lephalale.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van grasdak-eenhede wat 2 gaste kan akkommodeer en oor die tuin en swembad uitkyk. Die eenhede is ingerig met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette.

Elke eenheid is toegerus met 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Een van die eenhede is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa met sy volledig toegeruste kombuis en gasbraaigeriewe, en is langs die swembad geleë. Op versoek kan ontbyt- en middagetepakkies gereël word. Gaste is welkom om hul eie alkoholiese drankies saam te bring.

Vaalwater bied 'n verskeidenheid doendinge en gaste kan op 'n begeleide stap, bergfietsry, voetslaan, voël- of wildkyk gaan, of een van die 4x4-roetes wat in die area gevind word, verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Janine V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gasvry. Vriendelike mense en baie behulpsaam. Netjiese kamers. Sal weer daar oorslaap.
Sep 2025
James O
Besigheidsreis
5.0
Baie aangenaam. Dit was baie netjies. Die enigste ding wat ek gemis het, was 'n microwave. Ek wou kos warmmaak en ek kon nie.
Aug 2025
Hennie L
5.0
Sal weer terugkom. Lekker geslaap en tyd geniet.
Feb 2025
Laetita V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig skoon, netjies en stil. Baie dankie aan ons vriendelike gasvrou vir 'n ongelooflike mooi en skoon slaapplek. Ons het heerlik op ons stoepie ge...
Sien meer
Jan 2025
Corrie R
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvry in die Bosveld. Baie dankie. Ons het lekker geslaap.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Andria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Bosveldrus Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 165 Davidson Street, Vaalwater, 0530, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28152d82cb080a6380759de44af3c700a9d1f56315b7f9e9a89807ddf0d784ea22c297975d0a4d9f1ffa6d9dc51eb31d70f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 165 Davidson Street Vaalwater 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.299045050978 28.112061023712
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang