Botha House
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Don Knight Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
            Botha House is 'n pragtig ingerigte historiese gastehuis wat in een van KwaZulu-Natal se kuswoude aan die Suidkus geleë is. Botha House is net buite Pennington langs Umdoni Park Gholfklub geleë, wat dit ideaal maak vir die oordeelkundige gholfspeler. 
Gerieflike verblyf word gebied in 9 dubbel- of 2 enkelbeddens en suite-slaapkamers en 'n selfsorgkothuis, almal met koninggrootte-beddens. Sewe van die suites en die kothuis bied see-uitsigte, terwyl die oorblywende 2 kleiner suites langs die skilderagtige binnehoftuin geleë is. Dié historiese huis kan tot 22 gaste gerieflik akkommodeer. 
Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n kluis vir waardevolle items, 'n haardroër en lugversorging, asook 'n TV met sekere DStv-kanale. Die selfsorgkothuis het 'n klein kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en ketel. 
Geniet see-uitsigte vanaf die terras of swembad, of neem 'n rustige wandeling of ry na Pennington Beach en King's Tidal Pool, met lieflike rotspoele. Umdoni Park het 'n inheemse kuswoud met stap-, draf- en fietsryroetes, met bosbokke en volop voëllewe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chelsea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Don Knight Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Botha House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1 Don Knight Avenue, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang