Botha Villa Lodge Goodwood
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 11 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Botha Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
-
Vanaf
R700R630 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Botha Villa Lodge Goodwood bied 'n rustige en gemaklike verblyf in die hartjie van Richmond Estate, Goodwood, Kaapstad. Geleë in 'n stil en vreedsame omgewing, bied die eiendom 'n ideale basis vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerief en ontspanning.
Elke kamer is gemeubileer met 'n gemaklike bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Bykomende geriewe sluit in 'n ketel en 'n yskassie, wat 'n praktiese en aangename verblyf vir alle gaste verseker.
Die lodge is gerieflik geleë naby groot inkopie- en vermaaklikheidsbestemmings, insluitend N1 City Mall, GrandWest Casino, Goodwood Mall, Century City Canal Walk en Parow Sanlam Centre. Gaste kan maklike toegang tot die stad geniet terwyl hulle aan die einde van die dag terugkeer na 'n kalm en privaat toevlugsoord.
Botha Villa Lodge kombineer gemak, gerief en 'n vreedsame omgewing, wat dit geskik maak vir solo-reisigers, paartjies of sakereisigers wat op soek is na 'n stil verblyf naby sentraal Kaapstad.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 28 Botha Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Botha Street, Richmond Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang