Bothma 6
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothma Street, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
- Vanaf R575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bothma 6, geleë in die rustige buurt Valhalla in Centurion, bied gemaklike verblyf op die gasheer se eiendom. Dit is ideaal vir beide oornaggaste wat deurreis en sakereisigers wat 'n oornagplek soek.
Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer wat slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die woonstel het 'n privaat ingang, en gaste kry veilige parkering op die perseel. Verder is 'n daaglikse skoonmaakdiens ingesluit.
Die eiendom is gerieflik geleë binne maklike bereik van winkelsentrums en nabygeleë geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bothma Street, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
- Gaste dink Bothma 6 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothma Street, Valhalla, Centurion, 0185, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang