Successfully reported

Botlierskop Bush Villas

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Candy P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastic for families. Fantastic stay. Very comfortable and had everything we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francina
Botlierskop Bush Villas
Thank you so much for your wonderful feedback! We’re delighted to hear that you and your family had a fantastic stay and felt comfortable with everything you needed. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you all back again soon for another memorable visit. Warm regards The Botlierskop team

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Vrede en rustigheid op sy beste! As jy wil wegbreek vir 'n goeie ruskans, dan is dit die regte plek vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Kort verblyf
4.6
Des 2022

Dit was absoluut die moeite werd. Dit is soos die bosveld in die Wes-Kaap, die Villas en fasiliteite is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gisela G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Asemrowend-mooi, perfek ingerig, die beste ligging! Ons het ongelooflik lekker ontspan in die pragtige keurige villas. Om in 'n borrelbad te ontspan en seekoeie, renosters en wildsbokke reg by jou te sien verbystap is 'n eens in 'n leeftyd ervaring. Die personeel is ontsettend vriendelik en doen besonder baie moeite om na enige behoeftes om te sien. Absoluut 'n 10 uit 10 ervaring wat ek graag weer sal wil beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francina
Botlierskop Bush Villas
Ons is so bly julle het die tyd by ons geniet, ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Hilda N
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Ongelooflike ervaring! Fantastiese akkommodasie! Vandat ons aangekom het, tot ons vertrek het, het die span by Botlierskop agteroor gebuig om die ervaring so aangenaam as moontlik te maak. Ons Bushvilla (nr 2) was reg op die watergat en ons het die wonderlikste uitsig daarop gehad - dit was nie eers nodig om 'n wildrit te onderneem nie, ons het heeldag diere gehad wat kom water drink het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Beautiful and plenty of animals. Very clean and nice self-catering accommodation with everything you need to make your stay a memorable one. The best was all the animals that come right up to the house at night. Spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helgard V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Lovely. Excellent accommodation and service levels. We enjoyed our stay and relaxed around the animals and waterhole.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ielhaam I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2018

Luxury stay with amazing game viewing. The accommodation was perfect, tranquil luxury! The bush villa has everything you might need for a self-catering stay. The setting, overlooking the watering hole was so peaceful, it was lovely to laze around on the patio listening to the sounds of the bush. We were blown away by the game drive, we saw 4 of the big 5. Absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Francina
Botlierskop Bush Villas
Good day, Thank you for sharing your Botlierskop Bush Villa Experience. We appreciate your feedback. It is very important to improve our service. Kind regards, Alison

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 4 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 4 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Amy Searle Road, 8 km from Groot Brakrivier, 6509, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNDg4ZTRiLWY2MTYtNGMzYS1iYmJkLWUzYmIwMjUzNWFmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 970 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Amy Searle Road 8 km from Groot Brakrivier 6509 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.005787633726 22.188304513693
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang